资讯
Dreineer die artisjokke en druk dit fyn. Meng die res van die bestanddele by. Verpulp alles in ‘n voedselverwerker as jy ‘n meer romerige tekstuur verkies. Garneer met pietersielie, en bedien met vars ...
1. Bedek stampmielies en bone met genoeg koue water en week oornag. Dreineer goed. 2. Verhit olie in ’n groot kastrol oor matige hitte. Braai vleis aan alkante tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant.
Die polisie in Gauteng sê hulle het nog net een persoon in hegtenis geneem im verband met die moord op die 14-jarige Likhona Fose van Roodepoort. Dit volg nadat die burgemeesterstkomiteelid vir ...
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n dringende beroep op die taxibedryf gedoen om op ‘n vriendskaplike wyse hul geskille by te lê. Mchunu het die media in Pretoria toegespreek, waar hy en ...
Braai skenkels en ui in olie in swartpot op die vuur. Voeg Worcestersous en water by, en laat dit prut vir 'n uur. Voeg aartappels by en laat dit prut vir 'n halfuur. Voeg groente by en laat 'n ...
Created with sketchtool. SMS 45889 (R1,50 per SMS) image/svg+xml 1DD24842-BC5E-433E-BA85-C93B56BEF041 ...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
Die stem agter die mikrofoon en die gesig voor die kamera! RADIO Die radiogogga het Derrich op Universiteit gebyt. Hy begin sy loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf by Radio Highveld in 1987. Toe die ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
President Cyril Ramaphosa het in Mthatha in die Oos-Kaap aangekom, waar hy gebiede besoek wat vroeër vandeesweek deur swaar reën en oorstromings getref is. Agt-en-sewentig sterftes is bevestig terwyl ...
** President Cyril Ramaphosa beoog om môre gebiede in die Oos-Kaap te besoek wat die afgelope week onder hewige storms en oorstromings deurgeloop het. Minstens 57 mense is dood en honderde is dakloos ...
Eloise Cupido is ‘n boorling van Montagu in die Klein Karoo. Sy is ‘n veeltalige (Afrikaans, Engels, Frans en Duits), veelsydige aktrise, TV-aanbieder, sanger, skrywer, MC en stemkunstenaar wat al ...
当前正在显示可能无法访问的结果。
隐藏无法访问的结果