资讯

Dreineer die artisjokke en druk dit fyn. Meng die res van die bestanddele by. Verpulp alles in ‘n voedselverwerker as jy ‘n meer romerige tekstuur verkies. Garneer met pietersielie, en bedien met vars ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
Die verhoor van vier polisiebeamptes wat teregstaan vir die moord op Mthokozisi Ntumba, tydens ‘n FeesMustFall-veldtog in Maart verlede jaar, begin vandag in die Hooggeregshof in Johannesburg. Ntumba ...
Die EFF in die Oos-Kaap het ‘n beroep gedoen dat die provinsie onder administrasie geplaas moet word. Dit volg nadat 49 mense die afgelope week weens oorstromings in die Oos-Kaap dood is, en honderde ...
President Cyril Ramaphosa het in Mthatha in die Oos-Kaap aangekom, waar hy gebiede besoek wat vroeër vandeesweek deur swaar reën en oorstromings getref is. Agt-en-sewentig sterftes is bevestig terwyl ...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
Die skoolhoof van die Bergville College in Matatiele in die Oos-Kaap, Jaco Pieterse het aanklagte van crimen injuria ingedien teen ‘n aantal politici, insluitend die EFF-leier Julius Malema en die ANC ...
Die stem agter die mikrofoon en die gesig voor die kamera! RADIO Die radiogogga het Derrich op Universiteit gebyt. Hy begin sy loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf by Radio Highveld in 1987. Toe die ...
Andre Walters, bekende akteur, radio- en TV-persoonlikheid wat veral bekendheid verwerf het as aanbieder van die natuurleweprogram 50/50, is vroeër vandeesweek oorlede. Hy was 85 jaar oud. Walters het ...
Die polisie in Gauteng sê hulle het nog net een persoon in hegtenis geneem im verband met die moord op die 14-jarige Likhona Fose van Roodepoort. Dit volg nadat die burgemeesterstkomiteelid vir ...
Die dodetal weens die gure weerstoestande vroeër die week in die Oos-Kaap het tot minstems 86 gestyg. Dit is nadat nog agt sterftes sedert gister bevestig is. Die Minister van Polisie Senzo Mchunu het ...
Geen berigte is nog ontvang van ernstige beserings in die aardbewings in sentraal-Italië nie. Dit volg twee maande nadat sowat 300 mense in dieselfde gebied in ‘n kragtige aardbewing dood is. Skade is ...