资讯

Kommer neem toe oor ’n toename in varkgriepgevalle in die hart van Suid-Afrika. Varkgriep, medies bekend as H1N1-griep, is ’n aansteeklike respiratoriese siekte wat veroorsaak word deur die griep ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
MEYERTON – Huldeblyke stroom in vir Gerhard “Billy the Kid” Bruwer (40), ’n tweemalige Suid-Afrikaanse kampioen, wat die naweek oorlede is. Gerhard Bruwer, beter bekend in boksgeledere as ...
NEVER a dull moment in Suid-Afrikaanse sokker. Dit het aan die lig gekom, Zizwe United het appèl aangeteken oor die aanstelling van die referees wat vir die final teen Hanover Park aangestel was.
Inskrywings is oop vir die heel eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, ’n nuwe inisiatief wat mik daarop om plaaslike vervaardigers van gepreserveerde produkte landswye erkenning te gee. Die ...
Zoalize Jansen van Rensburg, Mej. Wêreld Suid-Afrika, het onlangs koppe laat draai by die ontwerpersafdeling van die Mej. Wêreld-kompetisie. Mej. Wêreld Suid-Afrika Zoalize Jansen van Rensburg ...
‘Die brug’ se Wilhrisca vertel: ‘Ek hou nie van inpas nie. Ek is nie ’n ‘puzzle piece’ nie’ Gesond: Vyf ‘skelm’ oorsake van rugpyn Bobby van Jaarsveld vertel: ‘Ek het geleer om myself nie in boksies ...
Afrikaans het ’n buitengewone mylpaal bereik – ’n volle 100 jaar as ’n amptelike taal van Suid-Afrika. Dis nie net ’n rede vir feesviering nie, dis ’n geleentheid om ons kultuur en ...
Ses mense, waarvan drie Suid-Afrikaners was, is Saterdagaand oorlede in 'n motorongeluk op die B1-hoofweg tussen Rehoboth en Windhoek. Volgens die polisie se voorlopige verslag het 'n sedanvoertuig ...