资讯

het Solomon met ‘n glimlag gevra. Hy het bygevoeg dat hulle besluit het om ‘n Afrikaanse film aan te pak, want hulle altwee se moedertaal is Afrikaans en ‘omdat hierdie ons eerste ...
"Behalwe vir die komedie wat Schuster in sy films aanbied, is talle aspekte daarvan parodie wat as ‘n spieël dien vir die Suid-Afrikaanse samelewing waardeur rassisme in der waarheid op ‘n sublieme ...
Hy het dié taak met albei hande aangegryp toe hy gesien het hoe suksesvol Afrikaanse flieks vanjaar was ... Hy het Christa en Johan (Lats) Lategan van Diaz-films gevra om saam met hom te redigeer.
Meer as 223 van die 1 394 leerders wat teen die eerste skooldag nog nie geplaas was nie, is in Pretoria-Noord. Solidariteit se Skole Ondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die beskikbaarheid van ...
Dié spesiale geleentheid gee filmliefhebbers die kans om Afrikaanse films te sien vóór hul amptelike bekendstellings en om van die land se gunsteling- Afrikaanse akteurs te ontmoet. Vrydag sal Vir ...
LEES OOK: Afrikaanse rolprent Vir Die Voëls monoloog, akteurs Briefly.co.za het berrig oor Vir Die Voëls, 'n film met gewilde aktrise Simoné Pretorius en Francois Jacobs. Dit is geskoei op die ware ...
Vir die Voëls is die eindproduk, wat in samewerking met kykNET Films en The Film Factory vervaardig is. Die Afrikaanse rolprent is op 25 November 2016 vrygestel. Huisgenoot het ‘n kompetisie van ...
Behalwe vir die komedie wat Schuster in sy films aanbied, is talle aspekte daarvan parodie wat as ‘n spieël dien vir die Suid-Afrikaanse samelewing waardeur rassisme in der waarheid op ‘n sublieme ...
Maar hy bly nog steeds hier by my. Ek het hom al gesê dat hy na sy vrou toe moet f*k, maar hy is dikvellig. As ons in die bed klim, kyk hy blou movies, maar ek lê langs hom. Maandae tot Vrydae speel ...
VERMAAK NUUS - Die film, Vuil Wasgoed, het onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap met vyf toekennings vir beste regisseur (Morné du Toit), beste redigering (Quinn Lubbe), beste ...
Die Suid-Afrikaanse film-industrie het dit weer bewys – ons hoef nie terug te staan vir die groot name nie! Twee Suid-Afrikaanse films gaan vanjaar by die gesogte Cannes Filmfees ten toon gestel word.