Beurtkrag fase 2 geld van 18:25 Woensdagaand tot 05:00 Donderdagoggend, het Eskom Woensdag in 'n verklaring gesê.
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart.
Die gesteelde Porsche Cayenne wat by die Blyde in Pretoria gekry is. Foto: Verskaf ‘n Porsche Cayenne wat in Vereeniging gesteel is, is Vrydag by die Blyde in Pretoria teruggevind, en vier verdagtes g ...