资讯

DIE Wes-Kaapse Hooggeregshof het die reeksverkragter, Lungile Buhlungu, vandag (Donderdag 19 Junie) tot ses lewenslange ...
DIE Somerset-Wes-polisie het ’n ondersoek geloods ná die ontdekking van ’n man se lyk gistermiddag naby die N2-snelweg.
‘N GRAAD een leerder by Range Primêre Skool in Elsiesrivier is gister, 18 Junie, dood toe ’n beweerde roekelose bestuurder ...
’N MAN is in hegtenis geneem nadat die polisie dwelms met ’n waarde van R290 000 in die Sentrale Karoo gekonfiskeer het.
TWEE tussenverkiesings is geskeduleer vir volgende week in die Suid-Kaap. Die by-elections sal afsonderlik Woensdag in wyk 8 ...
DIE Polisie en Gevangenisse-burgerregte-unie (Popcru) veroordeel die “voortdurende en onwettige” salarisaftrekkings van ...
’N GROEP soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag slaap nou al vir vier dae soos “bergies” in ’n gebreekte bus.Dit ...
DIE polisie in Kwanobuhle in Khayelitsha, Oos-Kaap ondersoek ’n saak waar twee verbrande liggame van vroue gevind is.
VOORDAT die Barbarian-rugbyspeler van Mosselbaai Leroy Koopman (34) sy laaste asem uitgeblaas het, het hy ’n boodskap vir sy vrou gelos: “Sê vir haar ek is baie lief vir haar en sy moet mooi na ons ki ...
’N VROU van De Aar is op heterdaad met dwelms betrap en toegekap, toe die Openbare Orde Polisie-eenheid, D-Peloton op die ...
ROBERTSON. — ’n Klonkie van een jaar oud het die dood wonderbaarlik vrygespring toe hy glo deur ’n roekelose taxi driver ...
DIE Law Enforcement-beampte wat laas week by sy werkplek in Bellville vasgetrek is vir moord, afpersing en ontvoering, loop ...