资讯

DRIE mans het vandag (Donderdag) in die landdroshof in die Paarl op aanklag van die moord op die 16-jarige Channelle Plaatjies verskyn. Volgens AO Joseph Swartbooi, ’n polisiewoordvoerder, kom die dri ...
‘N GRAAD een leerder by Range Primêre Skool in Elsiesrivier is gister, 18 Junie, dood toe ’n beweerde roekelose bestuurder ...
DIE polisie in Kwanobuhle in Khayelitsha, Oos-Kaap ondersoek ’n saak waar twee verbrande liggame van vroue gevind is.
DIE Wes-Kaapse Hooggeregshof het die reeksverkragter, Lungile Buhlungu, vandag (Donderdag 19 Junie) tot ses lewenslange ...
DIE Somerset-Wes-polisie het ’n ondersoek geloods ná die ontdekking van ’n man se lyk gistermiddag naby die N2-snelweg.
’N MAN is in hegtenis geneem nadat die polisie dwelms met ’n waarde van R290 000 in die Sentrale Karoo gekonfiskeer het.
VOORDAT die Barbarian-rugbyspeler van Mosselbaai Leroy Koopman (34) sy laaste asem uitgeblaas het, het hy ’n boodskap vir sy vrou gelos: “Sê vir haar ek is baie lief vir haar en sy moet mooi na ons ki ...
DIE Polisie en Gevangenisse-burgerregte-unie (Popcru) veroordeel die “voortdurende en onwettige” salarisaftrekkings van ...
TWEE tussenverkiesings is geskeduleer vir volgende week in die Suid-Kaap. Die by-elections sal afsonderlik Woensdag in wyk 8 ...
’N GROEP soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag slaap nou al vir vier dae soos “bergies” in ’n gebreekte bus.Dit ...