资讯

1 blikkie artisjokke 4 eetlepels Griekse jogurt 2 eetlepels olyfolie sap en zest van 1 suurlemoen 2 knoffeltoontjies, fyngekap 1 eetlepel droë tiemie knippe varsgemaalde swartpeper knippie gerookte ...
President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op die nasie om die Krieket-wêreld-kampioene te kom groet wanneer hulle hierdie week in die land aankom. Die Proteas het vanmiddag Australië met vyf paaltjies ...
Die dodetal weens die gure weerstoestande vroeër die week in die Oos-Kaap het tot minstems 86 gestyg. Dit is nadat nog agt sterftes sedert gister bevestig is. Die Minister van Polisie Senzo Mchunu het ...
** Nog ‘n groep Suid-Afrikaanse soldate sal na verwagting môre van die Demokratiese Republiek die Kongo af in die land aankom. Die eerste groep is gister by die Waterkloof Lugmagbasis ontvang, nadat ...
Die hoof van die Verenigde Nasies se Internasionale Atoomenergie-agentskap, Rafael Grossi sê daar is na Israelse lugaanvalle tekens van bestraling en chemiese besoedeling binne die Irannese ...
Iran en Israel is midde-in oor-en-weer missiel- en lugaanvalle, nadat Israel met sy grootste offensief ooit teen sy aartsvyand, Iran, begin het. Sirenes loei in die twee grootse Israelse stede, Tel ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
Die skoolhoof van die Bergville College in Matatiele in die Oos-Kaap, Jaco Pieterse het aanklagte van crimen injuria ingedien teen ‘n aantal politici, insluitend die EFF-leier Julius Malema en die ANC ...
Die stigter en hoof van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman, sê nog ‘n span van die hulporganisasie sal vanmiddag in Mthata in die Oos-Kaap ontplooi word, om te help met die soektog na mense wat in ...
President Cyril Ramaphosa het in Mthatha in die Oos-Kaap aangekom, waar hy gebiede besoek wat vroeër vandeesweek deur swaar reën en oorstromings getref is. Agt-en-sewentig sterftes is bevestig terwyl ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump sê Iran moet vinnig ‘n kernooreenkoms met Amerika sluit, voor daar niks oor is van die land nie. Dit volg nadat Israel gisteraand lugaanvalle op Iran se ...
Die staatsmedia in Iran het bevestig dat minstens vyf senior militêre leiers en kernwetenskaplikes in Israel se lugaanvalle laasnag dood is. Volgens Israel is persele van Iran se kern- en ...