资讯

1 blikkie artisjokke 4 eetlepels Griekse jogurt 2 eetlepels olyfolie sap en zest van 1 suurlemoen 2 knoffeltoontjies, fyngekap 1 eetlepel droë tiemie knippe varsgemaalde swartpeper knippie gerookte ...
President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op die nasie om die Krieket-wêreld-kampioene te kom groet wanneer hulle hierdie week in die land aankom. Die Proteas het vanmiddag Australië met vyf paaltjies ...
Die dodetal weens die gure weerstoestande vroeër die week in die Oos-Kaap het tot minstems 86 gestyg. Dit is nadat nog agt sterftes sedert gister bevestig is. Die Minister van Polisie Senzo Mchunu het ...
** Nog ‘n groep Suid-Afrikaanse soldate sal na verwagting môre van die Demokratiese Republiek die Kongo af in die land aankom. Die eerste groep is gister by die Waterkloof Lugmagbasis ontvang, nadat ...
Die hoof van die Verenigde Nasies se Internasionale Atoomenergie-agentskap, Rafael Grossi sê daar is na Israelse lugaanvalle tekens van bestraling en chemiese besoedeling binne die Irannese ...
Iran en Israel is midde-in oor-en-weer missiel- en lugaanvalle, nadat Israel met sy grootste offensief ooit teen sy aartsvyand, Iran, begin het. Sirenes loei in die twee grootse Israelse stede, Tel ...
Die Suid-Afrikaanse regering het sy diep kommer uitgespreek oor verwikkelinge in die Midde-Ooste nadat Israel gister teikens in Iran aangeval het. Dit sluit in aanvalle op militêre gebiede, ...
Die polisie in die Oos-Kaap het in Port St Johns beslag gelê op ‘n groot aantal vuurwapens, insluitend tien A-47 aanvalsgewere en ammunsie. Twee vroue en ‘n man is in hegtenis geneem. Volgens die ...
Die coronavirus positiwiteitskoers in die land het tot 30-komma-2 persent gestyg nadat nog 16-duisend-585 nuwe infeksies in die jongste verslagtydperk aangemeld is. Hoewel die getal nuwe gevalle met ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
Die skoolhoof van die Bergville College in Matatiele in die Oos-Kaap, Jaco Pieterse het aanklagte van crimen injuria ingedien teen ‘n aantal politici, insluitend die EFF-leier Julius Malema en die ANC ...
Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, gee toe dat om twee keer ontslae te geraak het van die party se president ‘n reusefout was. Hierdie was sy openingsrede voordat hy begin getuig het ...