As ek die ANC reg verstaan, het ons nou die volgende situasie: Volgens die nou persona non grata-ambassadeur Ebrahim ...
Afrikaanse rugbykommentaar op TV wanneer die Stormers en die Bulle teen mekaar op Loftus Versfeld speel, is nou ’n regte ...
Die AfriForum-tak in Parys het Saterdag strate in die omgewing van plaaslike skole weer rybaar gemaak deur altesaam 80 slaggate te herstel. Sewe volwassenes en ’n kind het vir drie uur lank met 60 sak ...
Sewe volwassenes en ’n kind het vir drie uur lank met 60 sakke teer gewerk om dié slaggate te vul. Die tak het veral gefokus op die enorme slaggate wat in Schilbachstraat en Eerstelaan gevorm het, ...
SUID-AFRIKA en die vermaaklikheidsbedryf in besonder, het Donderdagoggend groot verloor toe Crystal-Donna Roberts (41) haar ...
Die bekroonde aktrise, Crystal-Donna Roberts, se lewensreis word vandag by die Artscape gevier. Crystal-Donna het verlede Donderdagoggend peaceful in haar slaap gesterf ná ’n dapper stryd teen kanker.
Stiaan Pistorius (27) is vermoedelik Saterdag (1/3) in die vroeë oggendure oorlede. Geen misdaad word vermoed nie.“Dit is ongelooflik tragies. Dit was ’n groot skok vir ons,” sê Schalk ...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Ryk van Niekerk bied die program aan.
Ryk is an award-winning financial journalist with over 20 years' experience. He is Moneyweb’s editor and hosts the Be a Better Investor podcast and RSG Geldsake, covering the markets, and ...
Die beamptes het afgekom op meer as duisend-300 bedreigde plante ter waarde van sowat 500-duisend rand. Die Namakwa-distrikskommissaris, Schalk Andrews sê die polisie sal voortgaan om toe te slaan op ...