Die dogter van Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het bevestig dat sy bedank het as eerwaarde van die Anglikaanse Kerk omdat sy met `n vrou getroud is. Eerwaarde Mpho Tutu-Van Furth sê haar lisensie om ...
President Cyril Ramaphosa sê hy verwag ‘n volledige verslag van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, wat Vrydag opdrag gegee is om die land te verlaat. Rasool het tot 21 Maart ...