Beurtkrag fase 2 geld van 18:25 Woensdagaand tot 05:00 Donderdagoggend, het Eskom Woensdag in 'n verklaring gesê.
Twintig verdagtes, tussen 17 en 60 jaar oud, is tans in polisie-aanhouding weens hul betrokkenheid by die tweede optog in ...
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart.
DIS dag 16 van die Joshlin Smith-verhoor en daar is steeds geen antwoorde oor waar die groen-oog meisiekind is nie.
Die gesteelde Porsche Cayenne wat by die Blyde in Pretoria gekry is. Foto: Verskaf ‘n Porsche Cayenne wat in Vereeniging gesteel is, is Vrydag by die Blyde in Pretoria teruggevind, en vier verdagtes g ...
“TEN spyte van haar swakhede, was Kelly Smith steeds ’n goeie ma vir haar drie kinders.” So het die hof Maandagmiddag gehoor, ...
Die laaste ding wat inwoners in hul woonbuurt wil hê, is ‘n riool walm wat rondhang. Ongelukkig is dit ‘n nare en gereelde ervaring vir die Krugersdorp-Wes gemeenskap. • Lees ook: Iets lek … ‘n paar r ...