资讯

“My bekommernis het gemaak dat ek gereeld vir hom inligting oor daggamisbruik gestuur het ... As dit, het Lize die woorde amper soos ’n gebed herhaal, maar één ander kind se lewe kan red . . .
Dié broer van twee, pa van 'n sesjarige dogtertjie Zonike, en lewensmaat van Luzinda Harmse (29) het Sondag 22 Januarie 2023 sy lewe verloor toe hy deur 'n waterpomp by die Aldam-vakansieoord naby ...
Hy sê hy is deur 'n vreeslike hel met sy kind ... my verkeerde goeters nie," vertel die matrikulant skaam. Sy sê sy het nooit 'n vak of graad gedruip nie, maar teen gr. 10 het die drugs haar lewe ...
Liewe leser, ek glo dat die Heilige Gees vir die skryf ... Soek na my en dan sal ek my Gees oor julle uitstuur. Jul seuns en dogters sal profeteer. Ek sal groot dinge onder julle doen. As jy nog nie ...
Vader, ek weet dat hierdie kind van my vir U belangrik is. U ken my kind se vrese, die spanning. Elke antwoord wat neergeskryf word, weet U reeds. U ken die uitkoms van elke poging se punt. Dit wat ...
Oud-Potchefstromers Koos en Janine Etsebeth vra Potchefstromers om vir hul enigste kind Lukas ... en moet voltyds na omgesien word. “Ek moes my werk bedank aangesien die risiko te groot is ...
Brandon was baie lief vir die natuur ... gesterf het. ‘n Gebed is ook gedoen op die presiese plek waar sy liggaam gevind is. Dit was die ouers se manier om hulde aan hul kind te bring, maar ...