资讯

Soms soek ’n kind nie die jongste videospeletjie nie, maar net ’n bietjie van ouers se tyd, het ’n lewensafrigter vir kinders aan Tracey-Lee Davis vertel. Volwassenes wat lewensafrigters kry om hulle ...
Ek is opgelei as ’n onderwyser van jong kinders by die Johannesburg College of Education. Dis waar my passie vir kinderkuns en -literatuur ontvlam het. Dit was ook heerlik om vir my eie seun en dogter ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Ons is dankbaar ons kind lewe en vir sy positiewe gemoedstoestand. Ons voel regtig geseën.” Intussen, sê Johandré, “figure” hy uit hoe om met een arm reg te kom. “Ek kan al twee glase dra… een onder ...
N ONDERWYSER van die Noord-Kaap is die herrie in oor leerders van ’n skool haar kar vir ’n joyride gevat ... “Met ons aankoms het ’n ma histeries met my probeer praat, sy het gesê dat die leerder teen ...
om nou weer vir die meestersspan gekies te word is vir my ‘n baie groot eer en voorreg. Jukskei is ‘n unieke sport in Suid Afrika en dit verg baie oefening en toewyding,” vertel hy.
Hy het toe ’n saak gemaak teen die cops, maar sê: “Nog niemand het op my klag gereageer nie. “Ek was by die stasiekommissaris, wat belowe het dat die saak ondersoek sou word. Maar nog niemand was by ...
Hy sê die projek lê baie na aan sy hart. “HelpJag is vir my ‘n manier om terug te gee. Jaarliks ontvang ons tonne vleis van boere en jagters, en elke kilogram maak ‘n verskil. Kinders wat ...