Plaas uie en wortel onder in oondpan of swart skottel. Sit lamsnek in pot. Strooi knoffel, speserye, roosmaryn en sout en peper oor. Voeg die water by. Bak in oond teen 160 grade vir 2½ tot 3 ure.
THE MOUNTAIN BETWEEN US is een van Kate Winslet se minder geslaagde rolprente. Sy lyk eintlik verleë om haar talente daarop te vermors. Daar is geen vonk tussen haar en Idris Elba nie, en dit klink of ...
Die Suid-Afrikaanse Weermag sê daar is talle uitdagings waarmee die Lugmag te kampe het, maar aansienlike vordering is die afgelope tyd gemaak. Dit is in reaksie op berigte waarin beweer word dat die ...
Die Koue Bokkeveld, die Hantam, deur die Boesmanland tot bo in Namakwaland, was die wêreld waarin Dirk Ligter rondgeswerf het. Hy was op sy dag die bekendste veedief in die land, en daar is soveel ...
Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Die Vrystaatse departement van Landbou het bevestig dat daar ‘n Afrika-kommandowurmplaag in die provinsie is. Die departement sê 31 gevalle is die afgelope dae in die omgewing van Jacobsdal, Luckhoff ...
President Cyril Ramaphosa sê hy steun voorstelle van verdere gesprekke met betrokkenes in die dagga- en hennep-bedryf rakende nuwe wetgewing oor voedselprodukte wat dagga- of hennep bevat. Dit volg op ...
Wêreldvigsdag word vandag wêreldwyd gedenk, onder die tema “Stel mense eerste”. Kenner sê die dag het ten doel om te beklemtoon dat die behoeftes en gesondheid van mense wat MIV en Vigs het, ...
ELLEN: DIE STORIE VAN ELLEN PAKKIES is op die waarheid gegrond. Dit gaan oor Ellen Pakkies wat haar dwelmveslaafde seun vermoor het omdat sy orals onsuksesvol hulp probeer kry het. Die staat, die ...
DOMINEE TIENIE is gegrond op die bekende verhoogstuk, Die Klaagliedere van Dominee Tienie Benade, wat landwyd opgevoer is. Dana Snyman is verantwoordelik vir die teks en Sallas de Jager is die ...
Anna-Marie hou van rolprente: die storie, die inhoud, die uitbeelding en die visuele aspekte daarvan ...
Verhit oond tot 180 grade celsius. Smeer ‘n klein broodpan. Meng maalvleis, ui, sout en peper, 1 eier, brood en speserye. Rol blaardeeg uit op gesmeerde kleefpapier. Smeer maalvleis op deeg, en plaas ...