资讯

Kaapstad - Skok, afgryse en woede. Dít was die eerste reaksie van twee van die hoofrolspelers in die sepie 7de Laan nadat dit onder hul aandag gebring is dat hulle op Facebook betrek is by ’n skandaal ...